Alkogen Products - Your Guardian Energy Theo Verwey Prof Murray Jansen Dr Abram Hoffer NAD Supplements Capsules Alcoholism Die tuiste van nikotienamied adenien dinukleotied Chroniese Siektes Behandeling met energie voedingsupplemente NutriNAD MalaikaNAD Nutripyn MultiNAD Kroniese Moegheidsindroom Depressie Alle verslawings en vele meer
"Save me a seat on your side, Sam..." want dit is die beste plek om te wees, die veiligste, die sekerste. Ek het gedink ek kan beter doen as jy. Ek het gedink ek is beter. Ek het dinge gedoen vir eie gewin. Ek wou so graag hê wat ander het, en wou dit net vat, weg vat van ander... vir myself.
Maar hier hang jy langs my aan die kruis en my oë het oop gegaan. Jy onskuldig en ek skuldig.
Dink tog aan my wanneer jy in die paradys is... "Save me a seat on your side,Sam..", is die woorde wat 'n vrou in hierdie rolprent gespreek het. 'n Mens soos ek en miskien soos jy. En die bogenoemde is die gedagtes wat hierdie sewe woorde by my losgemaak het, wat in my opgekruip het en warm hier styf binne my kom lê het, en wat 'n spontane "Vergewe my Here" saggies oor my nat gehuilde lippe laat prewel het.
Vir my sou hierdie fantastiese rolprent nie afgesluit en die hoofstuk in die Groot Verhaal nie volmaak gewees het, sonder hierdie woorde nie.
I am Sam, is 'n verhaal wat ons leer, dat hoe perfek ons ook al mag wees, dat daar tye in ouerskap kom, wat ons "retarded", "disabled" laat. 'n Verhaal van hoop, van oorgee, van aanhou en van ophou, van geloof, maar bo alles, van liefde.
Maar kyk gerus self na hierdie rolprent want daar is soveel skitterende diamante daarin dat jy dalk 'n ander een sal vind wat aan jou hand sal pas.
Sean Penn stars in this drama as Sam Dawson, a developmentally disabled adult who has been working at a coffee shop and raising his daughter Lucy (Dakota Fanning) for seven years. Sam receives help in his parenting duties from a circle of trusted confidantes, including his ADD-afflicted best friend Ifty (Doug Hutchison), the paranoid Robert (Stanley DeSantis), an agoraphobic neighbor (Dianne Wiest), and his other disabled pals, Brad and Joe (played by real-life developmentally challenged actors Brad Silverman and Joseph Rosenberg).
An intronic point mutation was identified in the E1alpha PDH gene from a boy with delayed development and lactic acidosis, an X-linked disorder associated with a partial defect in pyruvate dehydrogena… Read more
The purpose of the study was differential diagnosis of lactic acidosis in 44 children aged from 2 weeks to 4 years. In all of them the lactate level in repeated determinations exceeded 27 mg/100 ml. <… Read more
Comments
Johannes
Maar hier hang jy langs my aan die kruis en my oë het oop gegaan. Jy onskuldig en ek skuldig.
Dink tog aan my wanneer jy in die paradys is... "Save me a seat on your side,Sam..", is die woorde wat 'n vrou in hierdie rolprent gespreek het. 'n Mens soos ek en miskien soos jy. En die bogenoemde is die gedagtes wat hierdie sewe woorde by my losgemaak het, wat in my opgekruip het en warm hier styf binne my kom lê het, en wat 'n spontane "Vergewe my Here" saggies oor my nat gehuilde lippe laat prewel het.
Vir my sou hierdie fantastiese rolprent nie afgesluit en die hoofstuk in die Groot Verhaal nie volmaak gewees het, sonder hierdie woorde nie.
I am Sam, is 'n verhaal wat ons leer, dat hoe perfek ons ook al mag wees, dat daar tye in ouerskap kom, wat ons "retarded", "disabled" laat. 'n Verhaal van hoop, van oorgee, van aanhou en van ophou, van geloof, maar bo alles, van liefde.
Maar kyk gerus self na hierdie rolprent want daar is soveel skitterende diamante daarin dat jy dalk 'n ander een sal vind wat aan jou hand sal pas.
NAD_Energy_Deficiency
My NAD Articles Doccumenting NAD Relevancy
Splicing error in E1alpha pyruvate dehydrogenase m…
Congenital lactic acidosis in children--differenti…